Meshach Taylor

Meshach Taylor
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Meshach Taylor is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Damien: Omen II (1978), Mannequin (1987), en Mannequin: On the Move (1991), en in die televisiereeks Designing Women (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy